Brandpunt 26 April 2024

Die Menseregtekommissie stel ‘n moratorium op dranklisensies voor. Dit volg ná die voltooiing van sy ondersoekende na die Enyobeni-taverne-tragedie van 2022. Eskom maak sy winterplan bekend, maar die kragreus se stygende dieselrekening laat wenkbroue lig. ‘n Nuwe forensiese patologiese instituut in Kaapstad skep hernude hoop op geregtigheid vir slagoffers van moord.