Brandpunt 7 Mei 2024

Die dodeltal styg ná na die ineenstorting van ‘n gebou onder konstruksie in George. Die DA reageer op kritiek op sy jongste verkiesingsadvertensie waarin die landsvlag brand. Suid-Afrikaanse rugby skitter by die naweek se sporttoekennings.