Copper 360 sê iemand manipuleer sy aandeelprys https://dl.iono.fm/epi/prov_216/epi_1434666_medium.m4aJan Nelson, uitvoerende hoof van Copper 360 gesels oor hulle versoek aan die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA). Volg RSG Geldsake op Twitter