Die FSCA waarsku teen nog ’n beleggingsmaatskappy https://dl.iono.fm/epi/prov_216/epi_1399727_medium.m4aGerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) gesels oor hulle waarskuwing teen Livestock Wealth. Volg RSG Geldsake op Twitter