Die regering loer vir ‘n geheimsinnige Reserwebank-fonds om fiskale gate toe te stop https://dl.iono.fm/epi/prov_216/epi_1376579_medium.m4aDawie Roodt, stigter en hoofekonoom van Efficient Groep gesels oor ‘n geheimsinnige Reserwebank-fonds. Volg RSG Geldsake op Twitter