Die son en die Aarde

Dr. Ruhann Steyn is ‘n ruimtefisikus verbonde aan die Sentrum vir Ruimtenavorsing by die Noordwes-Universiteit. Sy navorsingsveld is sonfisika, en hy doen navorsing oor hoe die son die aarde beïnvloed. Hy praat oor die stappe wat ons kan doen om die planeet te beskerm.