Jy gaan al hoe meer laaistasies vir elektriese motors in SA sien
Andries Malherbe, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor die bekendstelling van Suid-Afrika se eerste nasionale netwerk van laaistasies vir elektriese motors. Volg RSG Geldsake op Twitter