Kan die regering se nuwe energieplan beurtkrag vinnig afskakel? https://dl.iono.fm/epi/prov_216/epi_1393610_medium.m4aChris Yelland, onafhanklike energie-ontleder en besturende direkteur van EE Business Intelligence gesels oor die regering se nuwe energieplan. Volg RSG Geldsake op Twitter