Kompas 28 Maart 2024

Ds. Jaco Oosthuizen, ‘n berader, verduidelik hoe tieners die verskil kan uitken tussen Hollywood-verhoudings en gewone verhoudings. Hy gesels die rooi vlae wat tieners moet raaksien, en hoe ‘n verhouding jou toekoms positief kan beïnvloed as jy dit reg hanteer.