Kunsuitstalling en -veiling by Woordfees

Die Woordfees in Stellenbosch is in volle swang, en die internasionaal bekende en gerekende kunsafslaers, Strauss & Co, bied ‘n interessante program tydens die fees aan. Benewens ‘n unieke uitstalling en ‘n hele paar interessante gesprekke, is daar ook ‘n kunsveiling. Om met ons hieroor te praat, sluit die uitvoerende voorsitter van Strauss & Co, Frank Kilbourn, by ons aan.