Monitor 22 April 2024

‘n Groep Afrikaner-organisasies wil ‘n kultuurverdrag met die regering sluit. Wisselvallige weerpatrone plaas druk op boere. ‘n Spesiale SAUK-projek fokus op die afgelope drie dekades se suksesse en nederlae.