Omgewingspraatjie 23 Maart 2024

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor van ‘n verslag deur Noorweegse navorsers waarin hulle alles saamvat wat bekend is oor die chemikalieë wat in plastiek voorkom. Hulle hoop dat die verslag sal help om plastiek wêreldwyd beter te reguleer en volhoubaar te bestuur.