Omgewingspraatjie 3 Februarie 2024

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor pogings om die drywende eilande van hoofsaaklik plastiek in die oseane op te ruim, en of dit noodwendig die gewenste uitwerking sou hê.