Reddingsplan van die poskantoor kos 6000 werksgeleenthede https://dl.iono.fm/epi/prov_216/epi_1389596_medium.m4aEen van die Poskantoor se sakesreddingspraktisyns, Anoosh Rooplal gesels oor die reddingsplan en die toekoms van die Poskantoor. Volg RSG Geldsake op Twitter