RSG Landbou 7 Januarie 2022

Ons praat met spesialis-wetenskaplike prof. Robin Meeske oor melkbeeste en weiding, en bespreek van die navorsingsprojekte wat by die Outeniqua Navorsingsplaas naby George gedoen word. Ons vind ook uit hoe melkboere hierdeur bevoordeel word.