Spektrum 23 Junie 2023

Reaksie op regter Zondo se jongste uitsprake, en die Appèlhof-beslissing teen oudregter Nkola Motata. Hoe haalbaar is die jongste planne om die Wes-Kaap onafhanklik te verklaar? Die Woordfees se tema vanjaar is “borrel”.