Suzanne Paxton wen gesogte joernalistiekprys

Die Nasionale Persklub het onlangs sy toekenningsgeleentheid gehad waar verskeie joernaliste vereer is. Die Springbokke is by die geleentheid as die nuusmaker van die jaar aangewys. Kollega Suzanne Paxton is saam met Lizette Labuschagne en Jabulani oa-Afrika as radiojoernaliste van die jaar aangewys.