Wêreldradiodag – Deel 1

Volgende week Dinsdag is Wêreldradiodag. Verlede jaar het ons ‘n 100 jaar van radio in Suid-Afrika gevier. Daar is drie soorte radiostasies wat deur die wetgewing en regulasies in Suid-Afrika gereguleer word – kommersiële stasies, gemeenskapstasies en openbare diensstasies. Ons praat vanoggend oor kommersiële- en gemeenskapstasies met professor Franz Krüger, ‘n navorisingsgenoot in joernalistiek aan die Universiteit van die Witwatersrand.