Wie is ek? 29 September 2023

Indringer-sindroom is ‘n gedragsverskynsel wat beskryf word as selftwyfel van intellek, vaardighede of prestasies onder hoogpresterende individue. Hoe erken mens die tekens? Wat is die langtermyn effek? Hoe kan mens keer dat hierdie sindroom jou toekoms en toekomsdrome kniehalter?