22 Jan 2012
Wat beteken dit as iemand by ‘n kredietburo op die sogenaamde swartlys geplaas word? Hoe kan ‘n mens dit voorkom? Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank…
Wat beteken dit as iemand by ‘n kredietburo op die sogenaamde swartlys geplaas word? Hoe kan ‘n mens dit voorkom? Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank…
Sedert Desember verlede jaar het Suid-Afrikaners se hulpversoeke oor hulle skuld verdubbel. Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor chroniese skuld en hoe verbruikers hulle skuldlas…
Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor hoe ‘n kredietkaart werk en hoe verbruikers dit verantwoordelik kan gebruik.
Hoe bepaal ek my finansiële doelwitte vir die nuwe jaar? En hoe kan ‘n mens 2012 op ‘n stewiger finansiële voet aanpak? Kobus Burger gesels met Helen Ueckerman, ‘n joernalis…
Hoewel nuusgebeure oor die algemeen 'n ernstige affêre is, is Suid-Afrikaners bekend daarvoor dat hulle ligpunte in die donker kan raaksien. Die komediant, PietMan Geldenhuis, 'n boorling van Hamlet in…
Fakir Hassen, Paul Grobler en Adie van Rensburg neem jou op 'n reis deur die wêreld van die rekenaar.
Kobus Burger gesels met Helen Ueckerman, ‘n joernalis wat spesialiseer in persoonlike finansies, oor hoe luisteraars die feestyd spaarsamig kan aanpak en hoe om die kinders tydens die vakansie van…
Wat is ‘n banklening en watter prosedure volg ‘n verbruiker om vir een aansoek te doen?
Die diversiteit wat oor die eeue op die aarde voorgekom het, en vandag steeds voorkom, is die direkte uitvloeisel van aardverwarming hetsy natuurlik of mensgemaak. So sê professore LeFras Mouton…