Tuisblad | Top Stories | Praat Saam 5 Oktober 2020

Praat Saam 5 Oktober 2020

Staatsdiensvakbonde het Vrydag ‘n plan van aksie bekend maak oor hoe hulle die dooiepunt in salarisonderhandelings met die regering gaan hanteer. Die partye is tans in ‘n geskil in die Arbeidshof nadat die regering besluit het om nie die salarisse van staatsdienswerkers vanjaar met sewe-persent te verhoog nie. Dit is strydig met ‘n 2018-ooreenkoms van drie jaar. Vakbonde vra die hof om die regering te dwing om die salarisooreenkoms te eer. Ondertussen maan Sake-eenheid SA dat die jongste werkloosheidsyfers ‘n wekroep is vir die regering, georganiseerde arbeid en die sakesektor om meer te doen op ‘n oplossing vir die krisis te vind. Wat is die impak van die vakbonde se versoeke en druk op die staatskas en ekonomie, terwyl miljoene werkloos is?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: