Tuisblad | Top Stories | Praat Saam

Praat Saam

Die Anglikaanse aartsbiskop, Thabo Makgoba, het die aankondiging verwelkom dat kerke mag heropen onder sekere voorwaardes. Daar sal ‘n beperking wees op die aantal mense wat dienste mag bywoon, gesigmaskers moet gedra word, die nodige afstand moet handhaaf word en voor en na elke diens moet die instelling ontsmet word. Hoe sien jy die geloofsgemeenskap en veral geloofsleiers se rol en verantwoordelikheid in hierdie tyd van Covid-19?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: