1 pakkie Tennisbeskuitjies, fyngemaak
4 eetlepels botter
1 liter jogurt (enige geur)
1 blikkie kondensmelk
Smelt die botter.
Meng die botter en fyngemakte beskuitjies, en druk dit vas op die bodem van ‘n tertbak.
Meng die jogurt en kondensmelk, en smeer dit oor die krummelkors.
Bak dit in die mikrogolfoond vir 4 minute.
Plaas in die yskas om af te koel.
Garneer met iets wat die geur van die jogurt komplimenteer, soos aarbeie as jy aarbeijogurt gebruik.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za