250 g spek, in stukkies gesny
¼ koppie gekapte uie
8 groot eiers
½ koppie room
1 koppie gerasperde kaas
1 koppie ham, in blokkies gesny
½ koppie fyngemaakte boeliebief
Stel die oond op 180 grade Celsius.
Braai die spek en uie saam in ‘n bietjie olie tot effens gaar.
Meng die eiers en room in ‘n groot mengbak.
Voeg die kaas, ham, boeliebief en spek-en-uie-mengsel by, en meng goed.
Skep die mengsel in ‘n gesmeerde glasbak.
Bak vir 25 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za