6 vryloop eiers, geklits
½ koppie laktosevrye melk
½ koppie gerasperde parmesaankaas
½ koppie opgekapte spinasie
handvol opgekapte rooipeper (vooraf gerooster)
groot handvol opgekapte sampioene
sprietuie, opgekap
sout en peper
Meng alles saam, en plaas dit in gesmeerde holtes van ‘n muffinpan.
Bak in lugbraaier of oond teen 180 grade Celsius vir 10 tot 12 minute, of tot die middel nie meer “skud” nie.
Ander opsies:
– bloukaas, gekarameliseerde ui en broccoli
– soetrissies, hoenderborsiestukke en feta
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za