1,25 kg hoenderstukke (dye en boudjies)
hoenderspeserye
Aromat
sout en peper
1 koppie lemoensap
1 koppie blatjang
½ koppie mayonnaise
1 eetlepel koekmeelblom
Verhit die oond tot 180 grade.
Plaas hoenderstukke in ‘n diep bak.
Voeg die speserye oor.
Meng die res van die bestandele saam, en voeg oor die hoender.
Plaas in ‘n oondbak, en bak onbedek vir 75 minute tot bruin.
Geniet saam met groenboontjies en/of kapokaartappels.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za