1 hoender
olyfolie
sout
knoffelhuisies, heelhuids en genoeg vir ‘n laag waarop die hoender kan lê
roosmaryn (opsioneel)
1½ – 2 glase witwyn
Verhit die oond tot 180 grade Celsius.
Smeer die olyfolie en sout oor die hoender.
Plaas ‘n laag knoffelhuisies (heelhuids, ie gekap en gekneus) op die bodem van ’n gietysterpot.
Voeg ‘n takkie roosmaryn by.
Plaas die hoender op die knoffel en giet die witwyn bo-oor.
Bak die hoender vir 1½ – 2 ure in die oond.
Bedien met baguette en slaai.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za