3 x blikkies ingedampte melk
3 koppies suiker
3 koppies room
sap en skil van 6 suurlemoene (kan vervang word met fyngedrukte aarbeie of veselperske)
Meng die melk, room en suiker.
Kook dit stadig oor lae hitte totdat die suiker opgelos is.
Voeg die mengsel in ’n glasbak en plaas dit in die vrieskas totdat dit begin stol.
Voeg sap en fyn gerasperde skil van die suurlemoene by, en meng weer.
Plaas dit terug in die vrieskas totdat dit heeltemaal gestol het.
Dit werk die beste as ‘n mens dit die dag voor die tyd maak.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za