‘n paar snye suurdeegbrood
die soetste tamaties wat jy kan kry
komkommer
1 groot rooi ui, of 2 middelslag
kappertjiesaad
goeie kwaliteit olyfolie (plaaslik bly die beste)
rooiwynasyn
knoffel
vars basiliekruidblare
seesout
varsgemaalde swartpeper
Sny die brood in 2 cm blokkies, en braai in olyfolie en ‘n gekerfde knoffeltoontjie tot bros.
Plaas dit op ‘n papierhanddoek om te dreineer en af te koel.
Kerf die tamatie, komkommer en uie in min of meer dieselfde grootte stukke as die brood.
Meng dit saam met die kappertjiesaad en brood.
Maak ‘n vinaigrette deur die olyfolie en asyn te meng, en giet dit na smaak oor die slaai.
Skeur die basilieblare en strooi dit bo-oor.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za