witbrood
botter
Marmite
smeerkaas
bros kaasbeskuitjies
fyngemaakte biltong
Druk sirkels uit die snye witbrood, ongeveer ‘n duimlengte in deursnee.
Smeer die sirkelbroodjies weerskante met botter.
Smeer die gebotterde sirkelbroodjies met Marmite.
Smeer die Marmite-boordjies weerskante met smeerkaas (spekgeur).
Plaas ‘n bros kaasbeskuitjie weerskante van die gesmeerde sirkelbroodjies.
Druk die kaasbeskuitjies teenaan die broodjie sodat die kaassmeer deur die kaasbeskuities peul.
Smeer weer die hele bolletjie met smeerkaas.
Rol die bolletjie in fyn biltong sodat dit heeltemal bedek is met biltong.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za