1 ui, gekap
1 pakkie spek, gesnipper
1 blik botterbone, gedreineer
1 blik groenbone, gedreineer
1 blik sousbone
1 pakkie bruinuiesoppoeier
1 koppie room
Braai ui en spek in 'n kastrol.
Voeg al die bone by.
Prut 5 vir minute.
Meng soppoeier met room en voeg by die bonemengsel
Prut verder vir nog 'n paar minute.
Bedien met vars brood.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za