enige kerriemengsel waarvan jy hou
uie, fyngekap
afval of beespoot
tamatiepasta
1 eetlepel suiker
1 eetlepel asyn
aartappels, in blokkies gesny
groente na smaak
Verbruin die uie en die afval/beespoot
Voeg die kerriemengsel, tamatiepasta, suiker en asyn by.
Kook (verkieslik) buite in ’n driepootpot.
Voeg die aartappels by.
Voeg die groente by, of dit kan apart bedien word.
Bedien met stampmielies of rys of koeskoes.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za