500 gr bruismeel
1 blikkie bier
1 pakkie bruin uiesop
Meng al die bestanddele in ‘n pot en braai die brood oor ‘n vuur met kole bo-op die deksel.
Opsioneel:  Vir soetbrood vervang die bruin uiesop met ‘n paar blokkies sjokolade
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za