500 g tagliatelli
1 suurlemoen
3 eetlepels margarien
sout en peper
2-3 knoffeltoontjies
vegan parmesaankaas
Kook pasta in ‘n pot, maar moet dit nie deurkook nie.
Haal dit 10 minute voor dit gaar is af, en skep ‘n bakkie van die water. Dreineer die res van die water.
Voeg die margarien, sout en peper by na smaak.
Voeg die pastawater by.
Meng die knoffel by.
Strooi parmesaan en suurlemoensap bo-oor.
Voeg tofu by indien jy wil.
Los die dis vir 5 minute, want die bestanddele sal voor jou oë verroom.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za