Hierdie resep het in ‘n uitgawe van Rooi Rose verskyn. Al die bestanddele is beskikbaar by die kafee op die hoek.
Hierdie resep het in ‘n uitgawe van Rooi Rose verskyn. Al die bestanddele is beskikbaar by die kafee op die hoek.
200 g Bar-One-sjokolade, in stukkies gesny
140 ml dubbeldikroom|
155 g Crunchies, in stukkies gesny
90 g Whispers
semelkoekies of tennisbeskuitjies, in stukkies gesny of gebreek
Voer ‘n broodpan uit met kleefplastiek.
Smelt die Bar-One in die room oor matige hitte. Roer deurentyd.
Meng die Crunchies, Whispers en koekies met die Bar-One-mengsel.
Skep dit in die broodpan en plaas in die yskas tot gestol – sowat 2 ure.
Haal dit uit die broodpan deur dit met die plastiek uit te lig.
Sny in skywe of blokkies.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za