Ek weet ek is op die regte pad, want ek weet nie waar ek gaan uitkom nie. (Gregorius van Nyssa)
Ek weet ek is op die regte pad, want ek weet nie waar ek gaan uitkom nie. (Gregorius van Nyssa)
75 g sago
75 g vermicelli
1 liter melk
1 blik kondensmelk
½ liter water
1 kaneelstokkie
4 kardemompitte, oopgebreek
1 knippie sout
2 teelepel vanielje
halwe teelepel borrie
1 geklitste eier
Voeg alles, behalwe die eier, in 'n kastrol, en bring tot kookpunt.
Prut vir 10 minute.
Voeg die eier aan die einde by.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za