1½ koppies rou Basmatirys
1Â koppie botter
2 medim wit uie, opgekerf
1 klein groen soetrissie, opgekerf
1 medium wortel, grof gerasper
2 knoffeltoontjies
3 eetlepels kasjoeneute, grof gekap
3 eetlepels klapperbotter of -olie
sout na smaak
Botterolie (ghee)
Smelt die botter baie stadig in ‘n pan tot opgelos.
Laat staan, en skep die wit skuimlaag wat bo-op gevorm het, versigtig af.
Die goue vloeistof is die botterolie (ghee).
Rys
Spoel die rys twee maal deeglik af in koue water.
Kook tot gaar.
Braai die res van bestanddele saam in die klapperbotter of -olie.
Roer die botterolie versigtig in die rys in, en voeg dan die res van gebraaide bestanddele by.
Bedien as hoofdis, of saam met biryani of kormahoender.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za