8 porsies hoender ( boudjies / dye )
1 kg gewone yogurt
1 pakkie 40gr Breyani mengsel
2 eetlepels marsala kerriepoeier
2 med uie opgekerf
2 eetlepels knoffel/gemmer mengsel
2 koppies hoenderekstrak
1 koppie vars koljander opgekerfÂ
Braai uie , knoffel en gemmer saam en voeg by res van die bestanddele
Marineer die hoender oornag in digte houer in yskas
Voorverhit oond op 180 grade
Bak in toe oondskottel in marinade teen lae temperatuur vir ongeveer 4 tot 6 ure
Bedien met Chapaties of Ghee rys
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za