3 medimgrootte eiervrug, ongeskil in dun wiele gesny
2 blikkies tamatie en uie-mengsel
¾ koppie parmesankaas
300 g mozzarellakaas, gerasper
bossie vars gekapte basiliekruid
2 eetlepels olyfolie
sout en peper na smaak
Verhit die oond tot 180 grade Celsius.
Braai die eiervrug liggies in olyfolie.
Smeer ‘n ovaalvormige oondbak met botter, en pak lae tamatie enuie-mengsel, basiliekruid en mozzarella.
Herhaal die lae tot bo, en sprinkel dan parmesaan bo-oor.
Bedek die bak met foelie en bak vir 20 minute.
Verwyder foelie en bak vir nog 20 minute tot dit borrel.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za