2 koppe blomkool, opgebreek
4 preie, in ringe gesny
1 blikkie kekerertjies
3 blikkies klappermelk
4 toontjies knoffel, fyn gekerf
1 teelepel brandrissie-vlokkies
1 teelepel rooipeper
2 eetlepels Thai-kerriepasta
3 eetlepels olyfolie
sout en peper na smaak
Braai die preie, knoffel, rooipeper en brandrissievlokkies saam tot die preie sag is.
Voeg die kekerertjies en Thaipasta by, en braai saam op lae hitte.
Kook die blomkool tot sag, dreineer en voeg die klappermelk by.
Meng die res van bestanddele by, en maak alles fyn in ‘n voedselverwerker.
Verhit die sop weer.
Bedien met vars dik snye ciabatta.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za