300 g filet
6 medium radyse, in helfte gesny
1 kop roket
6 mediumlengte sosatiestokkies
olyfolie
Marinade
½ koppie olyfolie
½ koppie suurlemoensap
½ koppie witwyn
½ koppie water
2 eetlepels balsamiese asyn
2 eetlepels mosterdpoeier
1 eetlepel heuning
2 eetlepels grofgemaalde swartpeper
sout
Meng al die bestanddele vir marinade goed saam, en marineer die vleis oornag in die yskas in ‘n toe houer. Bedek die vleis heeltemal met die marinade.
Braai die filet vinnig aan beide kante in warm olyfolie tot goed geseël.
Sny dit in dun snye.
Ryg die vleis, 2 halwe radyse en roketblare op stokkie.
Bedien met volgraan mosterd.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za