20 vars rooi en geel paprika, middeldeur gesny
250 g fetakaas
200 g agurkies, in wiele gesny
3 eetlepels olyfolie
Verhit die oond tot 180 grade Celsius.
Plaas die paprika op ‘n bakplaat en sprinkel olyfolie oor.
Bak vir ongeveer 15 minute.
Laat dit afkoel.
Vul die helftes met fetakaas en agurkies.
Bedien as ‘n southappie of ligte voorgereg.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za