114 g botter
½ koppie (125 ml) suiker
1 eier
1¼ koppie (250 ml + 60 ml)koekmeel
1 teelepel (5 ml) bakpoeier
½ koppie (125 ml) dadels, in klein stukkies gesny (of sultanas)
½ koppie (60 ml) neute, fyngekap
graanvlokkies, fyngemaak
Voorverhit oond tot 180°C.
Room die botter en suiker.
Veg die eier by en meng goed.
Voeg die droë bestanddele en die dadels (of sultanas) by.
Maak klein balletjies van die mengsel, en rol dit in die graanvlokkies.
Rol effe plat.
Bak in ‘n matige oond tot ligbruin – sowat 10 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za