maalvleis of wors
1 – 2 uie, gekap
seldery, gekap
prei, gekap
1 blik botterbone, met sous
1 blik gemengde bone, met sous
2 – 3 blikke bone in tamatiesous, met sous
Maak die maalvleis of wors, ui, seldery en prei gaar in 'n groot kastrol.
Meng al die bestanddele en laat dit prut tot warm, maar moenie die bone pap laat kook nie.
As die mengsel te waterig is, gooi 'n pakkie uiesop by.
Bedien met vars brood en botter, of patats.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za