1 koppie meel
1 teelepel bakpoeier
¼ teelepel sout
1 eier
1¾ koppie water
1 eetlepel asyn
¼ koppie olie
Sif die droë bestanddele saam.
Voeg die eier, water, asyn en olie by en meng goed.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za