500 ml sonneblomolie
2 uie, fyngekap
3 knoffelhuisies, fyngekap
300 g spek of ham, opgesny
300 g beesfilet, opgesny
300 g hoenderborsfilette, opgesny
gemengde vars groente
1 blikkie gesnyde pynappel
500 g sampioene
kruiesout
gemaalde swartpeper
geroosterde neute
Sous
250ml asyn
250ml water
250g suiker
8 eiers
Braai die uie, knoffel en rissies tot ligbruin, en verwyder uit die pan.
Braai die spek tot bruin.
Voeg bees en hoender by, en braai vir ‘n paar minute.
Voeg die groente, kruiesout en peper by. (Die groente moenie tepap wees nie)
Sous
Voeg alles bymekaar en meng met ‘n klitser.
Kook die mengsel oor lae hitte, en roer die hele tyd tot dit gaar is.
Bedien die sous oor die roerbraai saam met basmatirys.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za