1 stokvis of snoek
Marinade
2 teelepels vismasala
½ teelepel rooipeper (cayenne pepper)
½ teelepel komyn
1 teelepel sout
sap van 1 suurlemoen
1 teelepel olyfolie of visolie
Meng die marinadebestanddele goed.
Laat die vis plat lê in die mengsel vir 15 tot 30 minute.
Bak in 'n pan met warm olie.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za