2 koppies koekmeel
½ teelepel sout
1/3 koppie olie
½ koppie melk
1 eier
4 teelepels bakpoeier
Ek sit soms ‘n ¼ koppie kaas en ¼ koppie suikermielies ook in die mengsel
Verhit die oond tot 180 grade.
Meng die nat bestanddele.
Meng die droë bestanddele.
Voeg die bestanddele bymekaar en meng tot dit ‘n deeg vorm. Moenie oormeng nie!
Ek gebruik sommer ‘n 12 cupcake-bakplaat en smeer dit met botter.
Rol ‘n bolletjie deeg van so handpalmgrootte, en plaas dit in elke “cupcake”-holte in bakplaat.
Bak in oond vir so 20 minute, of tot ligbruin.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za