1 groot ryp avokado
¼ koppie gedoogde tamaties, gesnipper
1 wiel fetakaas, in klein blokkies gesny
growwe swartpeper
1 teelepel fyngemaakte knoffel
2 eetlepels suurlemoensap
sout na smaak
Tabascosous na smaak (opsioneel)
Week die gedroogde tamatiestukkies in kookwater of olyfolie – kookwater: 10 min / olie: 1 uur
Maak die avokado fyn in ‘n bakkie.
Dreineer die tamatiestukkies, en voeg by.
Voeg die res van die bestanddele by en roer deur.
Bedien op soutbekuitjies, ryskoekies, roosterbrood, knoffelbrood of hamburgers.
* Verpligte velde
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020