1 geroosterde hoender, ontbeen en in greterige stukke gebreek
250 ml room
1 groot ui, opgekap
125 g bruinsampioene, opgekap
250 g gesnipperde spek
1 rol skilferkorsdeeg, ontdooi
gesmelte botter
Verhit die oond tot 200 rade Celsius.
Braai die uie, spek en sampioene in ’n pan.
Voeg die hoenderstukke by, en braai vir 1 minuut.
Giet die room oor die hoendermengsel, meng goed, en skep dit in ’n oondbak.
Rol die deeg effens dunner uit, en sny dit volgens die grootte van die oondbak.
Plaas dit bo-op die pan om die vulsel te bedek.
Verf ‘n bietjie gesmelte botter of melk oor, en bak vir 15 – 20 minute,of tot goudbruin.
Bedien met met ‘n slaai van jou keuse.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za